Die PHILLIPS metode om op te hou rook is 'n eenvoudige dog effektiewe metode om op te hou rook. Dit bevat 'n reeks tegnieke en prosesse wat enigeen kan aanleer, en wat jou sal leer hoe om jou brein te programmeer sodat jy heeltemal ontslae kan raak van jou rookgewoonte.
Babelcube Inc.
Die Phillips metode om op te hou rook
{"ID":10600678,"title":"Die Phillips metode om op te hou rook"}